WhatsApp vir 30 Maart 2023
Ek geniet Charlotte se skrywes altyd vreeslik baie. Dis ook net ons Namibiërs wie sal weet wat “Basteriaans” beteken en kan waardeer. Doet zo voort. – Jannie Kruger, Qatar Academy, Doha, State of Qatar
Wat gaan in ons land aan. Iemand wat altyd kontant betaal by Ontvanger is glo uitstaande, gelukkig vir kwitansies. Waar is die geld? KFC of Edgars? Posbus word gesluit, maar is al September verlede jaar betaal. Enok se pensioenarisse se mediese fonds al weer gesluit en chroniese medisyne, dringende operasies word gestop. Waar is die geld? – Wanda Richter
Mr Shikongo, die burgers van Rehoboth wil weet, hoekom word ons geforce om minibusses te ry. Ons het regte en ons wil ry waar ons wil. Hoekom mag die seven seater in die Hardap region nie ry nie. Ons word 30 km buite Rehoboth uitgelaai, en dan moet ons self sien hoe kom ons by die werk. Gaan ry daai bus self en kyk hoe lank moet jy sit vir ure. Ons is moeg dat ons regte van ons afgevat word deur die traffic. Sal julle vir ons werk gee, as ons gefire word. Mr Shikongo wanneer het die law verander, dat die road block besluit dat seven seaters net mag ry tot twee uur in die middag. Dis die goed wat almal wil self law maak dat ons land so lyk. Ons soek antwoorde, of moet ons ook begin tooi-tooi vir ons regte. – Burger van Rehoboth
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie