WhatsApp vir 31 Augustus 2023
Engine One Stop, Gobabis. Just wanna say thank you for your outstanding service. Specially to Samuel. Keep up your excellent, fast and friendly customer service. We need more guys like you in Namibia to make our journey more fun and memorable. Sammy keep it up!
Skool maak erg met fundraising events. Dis net geld, geld – ons as ouers kan nie meer nie. Dieselfde ouers gee elke keer die UPE geld. Wat skole kry is ook nie genoeg nie, dan word skole gesê hulle moet events hou om geld te kry. Van die ouers is enkelouers en die lewenskostes is duur en alles gaan net op. Die government kan liewers skoolfonds en skoolbenodighede verpligtend maak, dan sal daar minder events wees, wat skole moet hou om geld te in. Daar is ouers wat skaars kop bo water kan hou met die lewenskostes wat so duur is.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie