WhatsApp vir 4 September 2023
Ons as ouers moet ophou net die fout by die onderwysers wil soek. As ons kinders nie goed in iets is nie, moet ons dit aanvaar. Daar is onderwysers wat uit hul pad gaan om ons kinders te help en hulle wys ons ook op punte uit waar ons die kinders moet help. Onderwysers sit met oorvol klasse hulle probeer ook. As ouer moet jy soms ook self jou hand in eie boesem steek en verantwoordelikheid vat vir jou kind.
Geingob se boodskap in Woensdag se Republikein aan Zimbabwe. Hulle is voëls van eenderse vere. Die een is soos die ander. Broeders in “skep vir jouself soveel as wat jy kan”, bogger die res van die nasie. Hoe meer jy self het, hoe ’n groter leier is jy. – Anoniem
Engine One Stop, Gobabis. Just wanna say thank you for your outstanding service. Specially to Samuel, keep up your excellent, fast and friendly customer service. We need more guys like you in Namibia to make our journey more fun and memorable. Sammy keep it up!
Wat ’n skande vir Namibië dat toeriste so erg beroof word! Wat moet die Duitsers en Franse dink van reg en orde in ons land? Soek die skuldiges NamPol, en sorg dat hulle lank toegesluit word! Kriminaliteit neem uiterse afmetings aan in Namibië.
Absoluut pateties van die NRU! Kastige “pre-order” van die Wêreldbeker-truie was alles net ’n scam! En dan op die koop toe heel ongeskik en arrogant te reageer op navrae. G’n wonder nie as jy kyk wie’s (al weer) in beheer!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie