No Image Caption

WhatsApp vir 5 September 2024

Mandy Rittmann
Hoe heerlik om ’n koerant te kan lees. Wanneer dit jou pas, koop van môre kry eers tyd voor jy gaan slaap. Geen elektroniese gevoelige ligte vir jou oge en verstand nie. Geen blou regmerkies wat bevestig wie, wanneer en wat jy lees nie. Geen algoritmes wat jou waansinnig agtervolg en dus ’n eensydige blik in jou verstand inprent nie. Dis ontspannend selfs op die troon van alle trone, met geen microchip wat jou vervolg of agtervolg! Vivaaaa vivaaaa.



Who is the Chief Medical Officer at Keetmanshoop State Hospital, or what’s the Regional Health Director, Ms. !Owoses doing that civil servants are reporting at 08:08 for duty? The patients were earlier than the workers. Or is the whole public service in the same pathetic mess? – BAB, K’hoop



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!