whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 6 Junie 2024

Mandy Rittmann
Wanneer kan ons op Okahandja by MTC se kantoor inkom om meer inligting te kry in verband met die nuwe data. Kan iemand asseblief vir ons help?

Liewe aarde! Die sodanige vakansiedag op ’n 28ste Mei. Sjoe, wat nog? Wat van die ekonomie wat ’n knou daardeur kry. Wil hul nie sommer die hele Meimaand ’n vakansie maak nie!

Anirep-berig in Republikein (Market Watch): Wins van 8,6 miljoen, pragtige foto van “solar power”-ontwikkeling. Mag ons weet waar dit is in Namibië? Lyk of slegs die finansies belangrike nuus is. Wat? Waar? Hoe? Verseker dat die leser verstaan waaroor word berig. Wie is Anirep en aan wie behoort dit? Wie is HopSolAfrica, sal hou van meer nagevorsde inligting. Dankie.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!