WhatsApp vir 6 Mei 2024
Ek hoop Namibiese besluitnemers besef dat die geskiedenis homself herhaal. Lüderitz het in die vroeë 1900’s ’n diamant-stormloop gehad. Al wat oorgebly het, is Kolmanskop wat getuig van hul “marmerbaddens lewenstyl.” Hoop nie met die olie gebeur dit weer nie.
Die aankondiging volg op die styging in brandstofpryse wat op Donderdag 2 Mei intree. Petrol word 70 sent ’n liter duurder en beide variante van diesel styg met 40 sent per liter. Ons weet almal wat kos brandstof in Angola en Botswana, hoekom word ons so belas met brandstofstygings? Los maar die verskoning van ruolie wat gestyg het, of geldeenhede wat verswak het. Is daar geen oorhoofse liggaam wat kan ondersoek instel na hierdie wanpraktyke nie?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie