Whatsapp vir 8 April 2025

Mandy Rittmann
Kyk, ek is geensins 100% seker nie, maar ek glo nogal redelik vas ek is die eerste en waarskynlik die enigste Namibiër wat biltong in Mianmar maak. My leerlinge is nogal vreeslik gaande daaroor. – J.L. (Jannie) Kruger, International School of Yangon, Mianmar



Dankbaar na die reent. . . Deur die modderkraak kom die seën. Mogamat Salie Saban glimlag breed terwyl hy woestynfoto’s neem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer