whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 9 Julie 2024

". . . elkeen het 'n plan. . ."
Mandy Rittmann
Kan nie help om te sien wat alles in ons land gebeur met die aanloop tot die verkiesing nie. ’n Klomp vreemde mense kom hier in, Russe, Chinese, Irakese, Australiërs, Indiërs en elkeen het ’n plan met ons land se bronne. Miljarde word geleen, die land se mense weet nie hoekom nie, en daar is ook nie planne oor hoe om dit terug te betaal nie. En dan praat ek nie eens van TransNamib nie. Vir elke lening wat aangegaan word, is daar mos ’n prys om te betaal, of weet ons minister van finansies dit nie? Gaan dit gebruik word as ’n reddingsboei in die verkiesing om die party te red of om vir die mense wat honger ly kos te gee? Geen opposisieparty vra vrae nie, of keer dat ons ekonomie verder die afgrond in gaan nie. Lyk my ons kerke in Namibië se stem het ook stil geword?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!