WhatsApp vir 9 Mei 2023
Diensbillikheid: Die ministerie van arbeid kon vir 23 jaar nie ’n verslag agtermekaar kry nie, maar hulle verlaag die plafon na 10 werknemers. Nou moet al wat ’n werkgewer is spring om al hul admin in te vul. Julle belaai die privaat sektor met red tape, maar self is julle onbevoeg.
Wil graag weet. Wat het geword van N$100-verhoging van die staatspensioen vir oumense. Antwoord asseblief ministerie gemoeid daarmee?
Chiefs in control at the borders. Please tell your people at customs to stop taking things out of parcels that they check. Please customs this matter needs to be taken serious because we won’t tolerate this any longer.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie