Whatsapp vir 9 Oktober 2024
Net 'n paar vrae aan ons waarneemende staatspresident, as ek hom so kan noem:
Wanneer word daar 'n biddag vir reën gehou? Hoeveel vreemde mense het nou al in ons land ingekom, terwyl ons eie mense nie werk het nie, nie genoeg kos het nie, almal nie 'n eie plek het wat hulle "huis" kan noem nie en selfs doodgaan van die honger? Hoeveel vreemde volke wil nog hulle hande op ons land se hulpbronne lê?
Onthou hierdie belangrike paar woorde, u meneer die waarnemende president en wie ook al na u kom: As 'n regering nie meer in sy volk se behoeftes kan voorsien nie, dan is dit nie meer die volk se regering nie, maar die volk se vyand.
Wat ‘n pragtige program was die dokumentêr “Eden se Beskermengele nie!” Was absoluut puik, well done Namibië, trots op my land.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie