WhatsApps 11 Oktober 2022

Die NSSU en Sollie Duiker is die ondergang van sport in Namibië. Praat gerus met die Namibiese junior sokkerspelers wat moes diep grawe vir sweetpakke en ander uitgawes, om ’n week kennis te kry hulle toer is ook afgestel weens finansiële redes. Skandelik! – Anoniem

Na aanleiding van ’n brief in Vrydag se koerant. Replika spoorstawe: “Skynbaar is die skeppers van sporttrofeë nie meer in staat om oorspronklikheid aan die dag te lê nie?” Praat ’n bietjie met iemand soos die outjie, selfs ’n fietsryer, wat hierdie medalje ontwerp en in urelange hande-arbeid geskep het. Maar ek is oortuig daarvan dat Drikus Coetzee een van my handgemaakte medaljes by die Paratus Namibian Cycle Classic gaan wen. – Hans Kolberg

Absoluut, “sit jouself in ons skoene”. Praat met die mense self wat die siektes het, hulle en hul families is die kenners.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!