WhatsApps vir 10 Februarie 2023
Mnr. President, jy kan mos nie verwag dat die onderwysers self strukture bou nie, en met watter geld, wat maak die government en mense vir wie ons voor gestem het?
As burger van Namibië dink ek aan die Fishrot-skandaal, Air Namibia, RCC, TransNamib. Het die ontploffing in Libanon dieselfde impak op hul land se burgers, as wat Namibië beleef met al die korrupsie in die land? Ek dink die “cherry op die koek” is Namibië se president wat verwag die onderwysers moet klaskamers begin bou. Skuld regeringslui nie ’n verskoning aan die Namibiese volk, dat alles onder ’n “Swapo-regering” net so ’n impak het soos daardie ontploffing in Libanon nie!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie