Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

WhatsApps vir 12 April 2023

Mandy Rittmann
Sommige paaie in die Keetmanshoop-distrik, word afgeskeep en verwaarloos. Spesifiek, Gochas na Koës en Koës na Keetmanshoop. Dan klagtes van boere oor die D616 en D579 waarlangs hul moet ry, om diere te bemark, arbeiders moet gaan haal of terugneem. Voertuie word beskadig, breek en moet met groot onkoste herstel word. Die gruis duinepad van Koës na Gochas het erge spoelplekke aan die kant van die pad. Wanneer verloor iemand beheer oor sy of haar voertuig en beland in daardie slote. Dit is lewensgevaarlik. Waar is die betrokke operateurs aan wie die tenders toegeken is om hierdie paaie in stand te hou, of is dit ’n geval van daar is nie geld om die operateurs te betaal of dalk word hulle laat betaal? Hoe gereeld moet hierdie betrokke paaie geskraap of gediens word? Boere, maar ook toeriste maak gebruik van hierdie paaie, waar is ons paaie-inspekteurs? Help asseblief!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!