WhatsApps vir 14 Februarie 2023
Skool. Nou wonder ek wie se kinders is dit. As jy kinders wil hê, moet jy vir hulle betaal. En nie iemand anders nie. Dit is hoekom daar so baie kinders is, want iemand anders moet na hulle omsien. Ek vra maar net.
Ja ek stem saam. Onderwysers se werk is nie meer maklik nie. Kyk hoe vervalle is die skole. Jan Mohr net maar een Centorion. Meneer die President, kry jy voor Onse Vader nie skaam ni? Die mense wat vir jou gestem het, moet ook skaam kry. Gaan kyk hoe lyk die tehuise waar ons oues moet bly. Was eens op ’n tyd pragtig. Alles is nou vervalle.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie