No Image Caption

WhatsApps vir 18 November 2022

Mandy Rittmann
City of Windhoek tot wanneer sal ons so sukkel met water hier in Groot-Aub. Kan julle iets doen, ons vroumense moet elke dag was, en klere was vir skoolkinders en daar is ook vroue wat klein babas het. Die hele winter het ons lopende water gehad, nou wat dit somer is, sukkel ons nou. Wat is daai? City of Windhoek doen iets, want dit kan nie so aangaan nie, veral hier in !ho!nab is dit erg. Ons sukkel met water. Nou wat ons tuine begin maak, kry ons nie water nie en ons goed wat ons geplant het, word van die son doodgebrand. Hoe maak ons?

Vanoggend is ek weer wakker gemaak vir ons mooie taal! In die spotprent word die woord ongerymdhede (korrek gespel) gebruik. Op bladsy 2 word die woord sluipmoord (verkeerdelik as slypmoord gespel) gebruik. Ons moet wakker bly en tog maar oplet na hoe ons woorde spel. Ons raak lui en skryf soos ons wil. Of raak ons ly en skruif soos ons wil! Ai, die y en die ui wat ons so rondgooi.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!