WhatsApps vir 20 Januarie 2023
Was Desembervakansie op Torrabaai. NWR-personeel het alles mooi skoon en aangenaam gehou, welgedaan daarvoor. Net jammer daar word nie veel onderhoud gedoen aan die infrastruktuur nie. En dan die belaglike parkfooie van die omgewingsministerie maak dit amper onbekostigbaar duur om daar vakansie te hou. NWR sal met hulle moet onderhandel, anders gaan hulle baie kampeerders op Torra verloor.
Ek wonder hoekom die maatskappye van ons land so lank neem om ’n aanstelling te doen. HR van elke maatskappy die vraag is aan julle. Hoekom neem ’n aanstelling so lank? Die persoon word genooi vir ’n interview en dalk ’n tweede en derde een en dan word dit aan die persoon gesê, baie geluk die werk is joune en dan kom die wag, en jy wag en jy wag. Vergeet HR of sit HR op dit wat moet gedoen word, a nee a. Hoekom neem ’n aanstelling so lank en dis in ons hele Land of the Brave (Why?)
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie