Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

Whatsapps vir 21 Julie 2023

Mandy Rittmann
Twee groot kameeldoringbome deur die Omaruru-munisipaliteit tot ’n val gebring vir ’n nuwe draad? Ons het nie woorde nie. Hartseer.

Parlementariërs moet versigtig vir hul studiebesoek aan Kanada en hul NS450 000 besteding (sic). Hierdie lande is deel van die World Economic Forum se strategieë vir ’n Nuwe Wêreldorde, wat Namibiërs nie in die minste gaan toelaat nie. Kyk maar hoe protesteer die Kanadese burgers en verwag dieselfde hier. Doen eerder navorsing oor Justin Tredoux en sy onguns.

Mynbou: Namibiërs se leiers moet uitgeslape wees vir die sogenaamde Green Energy-beleggers. Ons sal sit met die afvalprodukte en skade aan natuur en hulle ry weg met “Battery Skepe” vol groen energie en lag ons uit vir hul stilswye oor intellektuele eiendomsgeheime.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!