Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

WhatsApps vir 23 Oktober 2023

Mandy Rittmann
Dood van Ian Liebenberg: Artikel “Morele aktivis”, bladsy 2, Republikein van 18 Oktober. Sal hom mis. Kort geken, maar sal hom lank onthou. - Pedro Vorster

*

As dit nie vir internasionale skenkers was nie, het vigs lankal die helfte van Namibië uitgewis aangesien hospitale en klinieke soos dié op Keetmanshoop basies geen medisyne, instandhoudingswerk, opleiding en poste vir nie-Owambo mense meer kry nie. Hulle het in 33 jaar nie eens een enkele ou hospitaal vir ons gebou nie. Daarby het alle standaarde en diens laag geval. Wil Swapo nou regtig hê dat ons volgende jaar vir hulle vir sulke minagting stem? Julle kan vergeet van die Suiderstem, want julle gun ons niks, selfs nie eens lewe of ’n ou salfie en ’n pilletjie nie. Stem vir mekaar en sien en los ons uit. - Rooi Olifant

*

It is an important fact that the elections of Southwest Africa SWA Namibia and South Africa are at the year 2024. It is an important fact that voters of all colours be informed that they have that right to vote for the civilised political parties that had created and built the country that we all live and survive in. It is an important fact that the voters of all colours know that they have to make that choice all by themselves and that their votes are their secret.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!