Whatsapps vir 25 April 2023
Helena van Natis Lüderitz is ’n voorbeeld van hoe aanhoudende, vriendelike en doeltreffende dienslewering kliënte kan beïndruk. Ander Natis-kantore kan gerus hier kom kers opsteek. Wel gedaan!
Hester Steenkamp se “Ek sê maar net” se soenstorie het ek baie geniet! Ek is al in my 70’s, maar dit klink soos gister. Voor kerk, moes ons onsself op-kommandeer om van stokoud tot speenoud te soengroet, want dis mos goeie maniere, maar o wee, dit was ’n kruis! Dankie Hester. – Joey
Dr. Michael Tune, u ken u werk, u is goed en jy is tops. Jy is ’n uitstekende dokter, ek haal my hoed af en met ons loop julle al ’n pad van kleintyd af. Druk deur asseblief, hou moed. Jaloerses is daar en van ons verkies om by jou te bly, want jy ken ’n mens se gesondheid, en jy sal nog lank moet werk. Keep your head high Dok, ons waardeer jou.
Fransic van Wyk. Geluk aan Jacquise van Wyk se prestasie in die Kaap. Top in rugby en is gekies vir sy ouderdomspan.
Ek wil graag net een vraag vra. Hoe is dit moontlik, dat een inwoner in Senior Park, vyf motorhuise besit, ander twee en drie, wat doen hul met dit? Vra ook net.
From 11 June 2023 bank payments between Namibia, RSA and Lesotho will be as a foreign exchange transaction. Thus no more EFT payments are allowed. Public concern as bank costs are extreme. Cashless society is the order of the day, so that “we” can charge you for every transaction. Great way so that we can have less of our hard earned money! What a. . .
City of Windhoek. Never heard of it before that citizens have to pay for their power boxes. The CoW is responsible for water meters and power meters. Not the citizens please. Thank you.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie