WhatsApps vir 27 November 2023
Ek vind aanklank by Hester Steenkamp se “Vaal is die boervrou se wit”! Ná 41 jaar in Mariental was ek in die bevoorregte posisie om terug te trek Windhoek toe. Op Mariental het ek ook geleer om nie eens wit klere te dra nie, want alles wat wit is, het na ligbruin verander ná dit gewas is met komplimente aan die water wat soms nie te helder was nie. Maar ek kan getuig dat, daar in die Suide, beige en bruin vir my die nuwe wit vir 41 jaar was! Met komplimente van Stofbakkies! Ongeag dit, sal ek die jare saam met my man en kinders daar altyd koester – mooi herinneringe.
Can you please find out from NSA when they are going to pay our vehicles and enumeraters for work done already, as well as the daily day allowance for the current PES enumerators. This is very bad, we have families to look after.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie