Whatsapps vir 4 April 2023
Baie geluk Republikein met u positiewe beriggewing van goeie nuus oor ons landsburgers se lewens op die voorblad! Welgedaan.
Enige leek kan sien, dat me. Jennifer Comalie “getrap” is deur dwelmmiddels in haar motor te plant! Namibië ons moet veg vir haar. Sy was op pad om Namibië se taxpayers te beskerm van nog ’n Olierot! Dankie aan die wat haar borgtog help betaal het! Goeiste sy was op pad om die uitvoerende hoof, Imms Mulunga, te skors, wat betrokke is by meer as NS100 miljoen vir twee Angolese oliegebiede, en olieproduserende gebiede! – Penduka!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie