WhatsApps vir 6 Februarie 2023
Die SME’s kry swaar. Doen hulle aansoek vir ’n lening is die requirements so hoog. Dis nou net goodstandings wat gevra word. En ons wat hier buite Windhoek is, kry eers swaar. Banke, wie na Covid is in goodstanding. Maggies man, julle moet ons help om weer op die been te kom. Genugtig, toe dit goed met ons gegaan het, toe benefit julle. Nou los julle ons om te verdrink. But no condition is permanent. Die Here sal ons help om weer op te staan, dan kry julle ons weer nodig. Social Security en die belastingkantoor, kom ons ook tegemoet. Nee man kêrels, dit is mos nie asof julle nie weet waardeer ons is en nog steeds gaan. Bank Windhoek en FNB is eers erg. Ek is op pad Nedbank toe. Ek hoor van die buurplaas se eienaar, dit is ’n behulpsame en verstaanbare bank. – Luzern
Só lyk jou wasgoed na dit in ”skoon” drinkwater in Mariental gewas is!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie