No Image Caption

Wie word deur die ATKV bedien?

BLIKBREIN SKRYF:

Eerstens, veelsgeluk aan die pryswenners, bekroondes, vermeldes, gesiendes, geheimes, ongepubliseerdes en soveel meer.

Nou wonner Veerbrein:

Wie is die Vereniging? Wat doen die Vereniging? Warvoor staan dit? Hoe word dit befonds?

Toe had ’n Veerbrein ’n visioen:

’n Witgeverfde ossewa sukkel voort in ’n modderpad. Wel, okei, die wa is darem nie heeltemal wit nie. So hier en daar is ’n grys area en swart oliekolle.

’n Span probeer voortrek, ’n groep neuk links, ’n oorgroote spul ruk regs en agter rem ’n massa fris boere.

Waarheen is die wa tog op pad? Wat het van die drywer geword? Al wat Veerbrein by homselwers van verseker is, is:

Die NG kerk het iewers afgeval, geloofwaardigheid verloor en is nie meer “in” nie, maar is ook nie totaal “uit” nie.

Hy bly uitasem roep: ”Wag vir my!”

Dit weet Broer Blikbrein.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!