Briewe
Briewe

Winternag

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Koud en grys gekleur

Maak toe die yskas se deur

Vanuit die suid aangeblaas

Vroeg ingekruip my liggaam verbaas.

Ja-ja winter nag is diep koud

My siel bewe soos ’n riet benoud

Grys kombers oor die baai

Briesend skop die wind teen die kaai.

Bly binne en maak vrinne

Oor die duine see kom jy nie skinner

Skink ’n brousel warm en soet

’n Gloed van warmte vir my gemoed.

O! Winter nag verdwaal

My bril is nat en vervaal

Ek is nie kwaad vimy dons kombers

Bibber en beef my tanne kners.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!