’n Tweede kans op lewe

Sowat 800 Namibiërs tans op SA beenmurgregister
Hulle wil aan mense wys wat, danksy 'n gewillige skenker, moontlik is met 'n tweede kans op die lewe.
Henriette Lamprecht
Hulle is al sewe jaar getroud en het saam beslis al meer as sewe sakke sout opgeëet. Op papier en in die verbygaan klink en lyk Robin (32) en Jolandie Lewis (31) soos enige doodno
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer