1304 teken haatspraak petisie
Altesaam 1304 het 'n petisie onderteken om 'n wetsontwerp van beskerming vir die LGBTQI-gemeenskap in Namibië te institusionaliseer.
Die petisie is deur Ndiilokelwa Ntengwe begin.
Volgens die aanlyn petisie eis die LGBTQI-gemeenskap:
1. 'n Hersiening van die wetsontwerp op haatspraak wat in die parlement aangespreek en aanvaar moet word.
2. Vir die kantoor van die ombudsman en die media-ombudsman om 'n WhatsApp-groep wat teen die LGBTQI-gemeenskap geskep is, aan te spreek en op te tree.
3. Parlement om te erken dat daar staatsgesanksioneerde homofobie in die land is.
4. Om digitale sekuriteit by die wetsontwerp op haatspraak in te sluit.
5. Vir die Ministerie van Geslag, Justisie, Veiligheid en Sekuriteit om byeen te kom op 'n vinnige reaksieplan om die LGBTQI-gemeenskap te beskerm.
6. Dat 'n parlementêre staande komitee geskep moet word om genoemde WhatsApp-groep toe te spreek.
Volgens die aanlyn petisie, as daar nie aan hierdie eise voldoen word nie, sal daar 'n landwye protes deur die #ShutItAllDownNamibia-beweging wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie