'Alles voel nog soos ’n droom'

Prisca Anyolo is Saterdagaand by die Old Power Station op Lüderitz as die nuwe Mej. Namibië gekroon. Sy het gister gesê: “Alles voel nog soos ’n droom”.

Leena Mugena is as eerste prinses gekroon en Georgia Garises as tweede prinses.

Ander toekennings sluit in Mej. Persoonlikheid wat aan Georgia toegeken is, Hazel !Garus-Oas is as Mej. Publieke Keuse aangewys en Preclina Sagarias as Mej. Fotogenies.

Prisca het tydens ’n onderhoud gesê sy het baie hard gewerk om Mej. Namibië te kon word, maar sy kan steeds nie glo dat haar droom ’n werklikheid geword het nie.

“Ek het die werk ingesit en dit was nie maklik nie. Dit gaan ook nie ’n maklike pad vorentoe wees nie. Die harde werk begin nou.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!