Deon – Die legende, die ‘gentleman’
Aanhangers, vriende en ondersteuners onthou
Die gesig van radio. 'n 'Gentleman' en die stem wat 'n hele generasie grootgemaak het. Die gewilde en veteraan-aanbieder Deon van Rensburg se stem is sedert verlede Vrydag stil oor die lugweë waarop hy volgende jaar drie dekades sou vier.
Deon van Rensburg (56) het al in sy universiteitsdae as student in sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad (UCT) agter die mikrofoon vir kampusradio ingeskuif. Ten tyde van sy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie