Egte Nama laslappies werk vir almal
Vroue van Otjomuise opgehef deur Sew Good
Geen oorhoofse koste verseker die vroue en gemeenskap kry elke sent.
“My seuns sukkel om werk te kry en my ma is baie siek. Die geld wat ek deur my naaldewerkprodukte vir Sew Good verdien, ondersteun baie mense in my familie,” sê Julia Gomachas
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie