#GEINGOB ANC: 'Ons staan in solidariteit met Namibiërs'
Suid-Afrika se regerende party die African National Congress (ANC) het president Hage Geingob se rol in die bevrydingstryd en sy toewyding tot Pan-Afrikanisme in 'n verklaring geloof. Die party het verwys na Geingob se leierskapsbeginsels van demokrasie, menseregte en maatskaplike geregtigheid.
"Die ANC staan in solidariteit met alle Namibiërs en eer sy nalatenskap as 'n groot leier."
"Die ANC staan in solidariteit met alle Namibiërs en eer sy nalatenskap as 'n groot leier."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie