#GEINGOB: HAN: 'Mag sy nalatenskap voortleef'

Henriette Lamprecht
Die uitvoerende komitee van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) het namens sy lede en die toerismebedryf in geheel hul simpatie betuig met president Hage Geingob se geliefdes, die presidentskantoor, die kabinet en die regering, ná sy afsterwe vroeg vanoggend.

"Laat ons as Namibiërs hande vat om te verseker dat ons saam ons nasie deur hierdie moeilike tyd lei."

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer