dEON
dEON

Geliefde radio-aanbieder sterf

Henriette Lamprecht
Die geliefde en gewilde radio-aanbieder en -veteraan Deon van Rensburg wat op Nova 103.5 FM gehoor kon word, is vanoggend oorlede. Deon was vir meer as 25 jaar deel van verskeie radiostasies in Namibië en sy kenmerkende stem en huishoudelike naam deel van duisende huishoudings se daaglikse aanskakel van die radio. Future Media het in 'n plasing op sosiale media gesê daar is min mense wat werklik kan sê hulle is 'n ikoon, "maar Deon is beslis een van hulle".

"Hy sal gemis word, mag hy in vrede rus."

Republikein en Namibia Media Hub (NMH) deel hul innigste simpatie met elkeen van Deon se geliefdes en Future Media en salueer hom vir sy nalatenskap.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!