Jong Namibiër bereik groot hoogtes
‘My ware passie en liefde lê by my land’
Bartho Harmse het onlangs sy meestersgraad in ruimte-ingenieurswese en -bestuur aan 'n buitelandse universiteit ontvang.
“Vir my brein om gestimuleer te bly, het ek die uitdaging nodig gehad en wat beter om te doen as ‘rocket science’? Dis nogals ’n ‘flex’ om vir mense te sê, so daar was
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie