Jong ster blink uit in New York

Kristien Kruger
Die jong, talentvolle Lilibeth Bazuin keer met koffers vol trofeë en medaljes uit Amerika terug na Namibië, nadat sy alle verwagtinge oortref het by ’n internasionale talentkompetisie in New York.

Boonop het die 12-jarige Lilibeth ’n beurs ontvang om ’n somersprogram by die New York Konservatorium vir Dramatiese Kunste by te woon ter waarde van U$1 000.

In die Pageant America-kompetisie is Lilibeth met die Top Talent-toekenning bekroon – die prys word toegeken aan die algehele beste talent uit alle deelnemers en ongeag die ouderdomsgroep. Sy het dié prys ontvang vir haar dramatiese monoloog.

Sy is ook as Junior Miss Pageant America aangewys in die ouderdomsgroep 10 - 12 jaar. Hoewel deelnemers van regoor die wêreld ingeskryf het, was Lilibeth die enigste Namibiër om aan die Pageant America-kompetisie deel te neem wat op 26 Junie in New York plaasgevind het.

"Dit is 'n ongelooflike ervaring. Alles in Amerika is so groot, dit voel asof ek in 'n rolprent rondloop. Dit was 'n groot oomblik toe hulle my naam uitgelees het. Ek is dankbaar vir die geleentheid wat ek gekry het om Namibië te verteenwoordig,” het Lilibeth ná dié kompetisie gesê.

Lilibeth het veral uitgeblink in die Talent America-kompetisie waar sy vir die ouderdomsgroep 12 - 14 jaar verskeie toekennings losgeslaan het.

Sy het onder andere eersteplekke verower in die kategorieë vir formele modelwerk en redenaarskuns en is aangewys as die Vermaaklikheidster van die Jaar 2025.

Lilibeth se ouers, Tiaan en Coline Bazuin, vertel dat hulle saam met haar gehoop het dat sy dalk een medalje vir Namibië huis toe kon bring.

“Ons is eenvoudig oorweldig. Sy het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons het nie woorde om te beskryf hoe ongelooflik trots ons is op haar en haar harde werk en deursettingsvermoë nie. Sy leef behoorlik elk van haar passies uit.”

‘HOU AAN SKITTER’

Lilibeth het in Oktober 2023 deelgeneem aan Talent Namibia, en het in verskeie afdelings van die kompetisie goue medaljes verwerf. Sy is ook aangewys as die Junior Ambassadeur van Talent Namibië. Dit het haar toegang gegee om in te skryf vir beide Pageant America en Talent America.

Talent Namibia het op hulle Facebookblad gedeel hulle is baie trots op Lilibeth se prestasies.

“Bly nederig en vriendelik, bly die lieflike, gesofistikeerde jong dame wat jy is en gaan voort om ons almal te inspireer met jou talent en toewyding. Hou aan skitter en reik na die sterre!” lui die plasing. ANDER NAMIBIËRS

Die Talent America-kompetisie het vanaf 28 tot 30 Junie plaasgevind. Drie ander Namibiërs het saam met Lilibeth aan dié kompetisie deelgeneem, naamlik Salukazi Akwaake, Vanessa Venter en DJ de Greeff.

DJ het onder andere die kategorie vir manlike modelwerk (ouderdomme 15 tot 17) gewen en was aangewys as die top manlike model vir die jaar 2024.

Vanessa het drie eersteplekke verower vir sang/liedjieskryf, asook die Variety Open-kategorie.

“Dankie vir almal wat vir ons gebid het. Namibië het baie goed gedoen. Ek is baie trots op my land [...],” het Vanessa op haar Facebookblad gedeel.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Rugby World Cup U20: England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 31° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 15° | 27° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 29° Windhoek: 8° | 24° Gobabis: 8° | 25° Henties Bay: 11° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:23, High tide: 02:11, Low Tide: 20:38, High tide: 14:47 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:21, High tide: 02:09, Low Tide: 20:36, High tide: 14:45 Walvis Bay: 11° | 21° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:21, High tide: 02:08, Low Tide: 20:36, High tide: 14:44 Rehoboth: 6° | 24° Mariental: 8° | 23° Keetmanshoop: 9° | 21° Aranos: 7° | 23° Lüderitz: 12° | 32° Ariamsvlei: 8° | 19° Oranjemund: 9° | 22° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 23° Lubumbashi: 12° | 30° Mbabane: 6° | 25° Maseru: 0° | 13° Antananarivo: 9° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 15° | 27° Windhoek: 8° | 24° Cape Town: 12° | 17° Durban: 11° | 22° Johannesburg: 6° | 17° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 863 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.95 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1510.85 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 24.33 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1804.15 Down -0.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13295.62 Up +0.66% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9379.94 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 357.20/OZ DOWN -0.0007 | Copper US$ 4.56/lb UP +0.70% | Zinc US$ 3 011.00/T DOWN -0.01% | Brent Crude Oil US$ 88.16/BBP UP +0.51% | Platinum US$ 998.42/OZ DOWN -0.0005 Sport results: Rugby World Cup U20: England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 31° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 15° | 27° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 29° Windhoek: 8° | 24° Gobabis: 8° | 25° Henties Bay: 11° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:23, High tide: 02:11, Low Tide: 20:38, High tide: 14:47 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:21, High tide: 02:09, Low Tide: 20:36, High tide: 14:45 Walvis Bay: 11° | 21° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:21, High tide: 02:08, Low Tide: 20:36, High tide: 14:44 Rehoboth: 6° | 24° Mariental: 8° | 23° Keetmanshoop: 9° | 21° Aranos: 7° | 23° Lüderitz: 12° | 32° Ariamsvlei: 8° | 19° Oranjemund: 9° | 22° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 23° Lubumbashi: 12° | 30° Mbabane: 6° | 25° Maseru: 0° | 13° Antananarivo: 9° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 15° | 27° Windhoek: 8° | 24° Cape Town: 12° | 17° Durban: 11° | 22° Johannesburg: 6° | 17° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 863 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.95 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1510.85 | USD to ZAR 18.25 | USD to ZMW 24.33 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1804.15 Down -0.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13295.62 Up +0.66% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9379.94 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 357.20/OZ DOWN -0.0007 | Copper US$ 4.56/lb UP +0.70% | Zinc US$ 3 011.00/T DOWN -0.01% | Brent Crude Oil US$ 88.16/BBP UP +0.51% | Platinum US$ 998.42/OZ DOWN -0.0005