Kook en Geniet ’n wenner in San Francisco

Om al die lae van die resep te proe
By 150 Golden Gate Avenue in die hartjie van San Francisco in Kalifornië, is die St. Anthony Foundation geleë, 'n organisasie wat sedert 1950 onder meer maaltye en klere aan minderbevoorregtes voorsien.
Henriette Lamprecht
In die kombuis van St. Anthony’s is die hoofsjef Annria Rossouw, ’n Suid-Afrikaner wat gereeld haar Kook en Geniet nader trek om duisende maaltye elke dag saam met haar span vo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer