Landbou loof wyle Nujoma

Huldeblyke en medelye het uit landbougeledere ingestroom ter ere van wyle stigterspresident Sam Nujoma (95) wat op Saterdag 8 Februarie in 'n Windhoekse hospitaal gesterf het. Buiten vryheidsvegter en staatshoof, was Nujoma ook 'n boer van die plaas Etunda in die Otavi-distrik, kranige jagter en hengelaar. Foto's Facebook/Sam Nujoma-stigting

Kommentaar

Republikein 2025-03-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer