Monica bring hulde aan Geingob op hul huweliksherdenking
Die vrou van wyle president Hage Geingob, Monica Geingos, het op haar X-profiel (voorheen Twitter) hulde aan hom gebring op wat die egpaar se 9de huweliksherdenking sou wees. Die paartjie is in 2015 op Valentynsdag getroud.
Geingos skryf: "I still have no words. Rest in power, ou Hageba kai axaba."
Geingos skryf: "I still have no words. Rest in power, ou Hageba kai axaba."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie