World Economic Forum (www.weforum.org/Photo Eric Miller [email protected]">
CAPE TOWNSOUTH AFRICA, 04MAY11 - Tito Mboweni, Chairman, AngloGold Ashanti, south Africa, during the Lessons from the New Champions session at the World Economic Forum on Africa 2011 held in Cape Town, South Africa, 4-6 May 2011. 

Copyright (cc-by-sa) © <a href="http://www.weforum.org">World Economic Forum</a> (<a href="http://www.weforum.org">www.weforum.org</a>/Photo Eric Miller <a href="mailto: emiller@iafrica.com">emiller@iafrica.com</a>
CAPE TOWNSOUTH AFRICA, 04MAY11 - Tito Mboweni, Chairman, AngloGold Ashanti, south Africa, during the Lessons from the New Champions session at the World Economic Forum on Africa 2011 held in Cape Town, South Africa, 4-6 May 2011. Copyright (cc-by-sa) © World Economic Forum (www.weforum.org/Photo Eric Miller [email protected]

Mwobeni was 'onwrikbaar verbind tot die mense'

Henriette Lamprecht


Tito Mboweni se rol in die vorming van Suid-Afrika se demokratiese toekoms en veral gedurende die laaste dae van apartheid, kan nie oorbeklemtoon word nie, het die ANC in ‘n verklaring ná die dood van die voormalige minister van finansies Saterdag gesê.

Mahlengi Bhengu-Motsiri, die ANC se nasionale woordvoerder,

“Kameraad Tito sal nie net onthou word vir sy geweldige bydraes tot die ekonomie nie, maar ook vir sy onwrikbare verbintenis tot die mense wat hy gedien het. Sy nalatenskap van toewyding, innovasie en diens sal vir die komende geslagte ’n rigtingwyser wees.”

Mboweni (65) was die agtste Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die eerste Swart Suid-Afrikaner wat die pos van 1999 tot 2009 beklee het. Hy is op 9 Oktober 2018 as Minister van Finansies ingesweer, ná Nhlanhla Nene se bedanking. Hy het in dié pos tot 2021 gedien.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!