Namibiese celebs neem Dubai op horings

Ronelle Rademeyer
Die gewilde kletsrymer EES het op Facebook gewys hoe hy saam met die drie Namibiese vroue wat in 2021 groot internasionale roem verwerf en as voorste ambassadeurs op wêreldverhoë en -podiums geskitter het, die land in Dubai verteenwoordig. Hy is saam met Chanique Rabe, Mej. Supranasionaal en die blitsvroue, Christine Mboma en Beatrice Masilinge, van die bekende Namibiërs wat die Namibië Ekspo 2020 in Dubai bywoon om die land as toeriste- en beleggersbestemming te bevorder.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!