• Tuisblad
  • Mense
  • Nóg 'n toekenning vir gerekende dr. Helena Ndume
Dr. Helena Ndume Foto Verskaf
Dr. Helena Ndume Foto Verskaf

Nóg 'n toekenning vir gerekende dr. Helena Ndume

Ronelle Rademeyer
Die hoof van oftalmologie by Windhoek sentrale hospitaal, dr. Helena Ndume, is aangewys as wenner van die Forbes Woman Africa Sosiale Impak-toekenning.

'n Verklaring hieroor is Vrydagoggend deur die organiseerders uitgereik.

Ndume is 'n internasionaal gerekende oogarts wat reeds 35 000 sigherstellende operasies gratis op Namibiërs uitgevoer het.

Sy het in haar loopbaan reeds verskeie gesogte internasionale toekennings ingepalm.

In 2015 was sy Jorge Fernando Branco Sampaio van Portugal die eerste ontvangers van die Verenigde Nasies se Nelson Mandela-toekenning.

Daarna is in 2018 deur BBC aangewys as een van die top-100 vroue in die wêreld.

Sy het vroeër vanjaar ook Lions Club International se humanitêre toekenning ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!