‘Ons is nie dom, onopleibaar’

Meerderheid leerlinge nie van Tsumkwe
Politieke en sakeleiers dryf glo 'n doelbewuste agenda wat die San as "lui" en met "geen belangstelling in onderrig" uitbeeld.
Henriette Lamprecht
Jemima Beukes – Die San-gemeenskap kla dat leerlinge doelbewus uit skole op Tsumkwe gestoot word, wie se plekke na bewering dan met leerlinge van sover as Otjiwarongo en Okahandj
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer