#PAS IN: Shikongo as lid van Regsdienskommissie aangewys
President Hage Geingob het die plaaslike prokureur Elia Shikongo as 'n lid van die Regsdienskommissie aangestel. Die aanstelling is geldig vanaf 14 Augustus vir 'n tydperk van drie jaar. Shikongo volg adv. Vicki Erenstein ya Toivo op wie se termyn op 15 Julie vanjaar verstryk het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie