No Image Caption

#PasIn: Bekende sakeman in hospitaal

Tanja Bause
Theo Borstlap, die bekende sakeman van Otjiwarongo, is in Windhoek in 'n hospitaal opgeneem nadat hy gister brandwonde opgedoen het. Die ongeluk het Vrydag gebeur toe hy 'n miershoop op sy plot buite die dorp wou opblaas. Die familie vra dat mense hom in hulle gebede hou.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer