Ruben Lambrechts. Foto Facebook
Ruben Lambrechts. Foto Facebook

Ruben bereik halfmiljoen volgelinge

Kristien Kruger
"Cheers op 'n halfmiljoen volgelinge vanoggend. Dit is spesiaal om hierdie mylpaal te bereik in die Verenigde State in Fort Lauderdale."

So het die Namibiër Ruben Lambrechts vandeesweek op sy sosiale media platforms die goeie nuus oor sy reuse aantal volgelinge op sy Instagram-profiel gedeel. Ruben deel op sy profiel veral natuurvideo's en -foto's van sy lewe en werk op hul familieplaas buite Windhoek. Een van sy video's is meer as 62 miljoen keer gekyk.

Ruben is tans in Florida, Amerika met vakansie.

Lees meer oor Ruben en sy Instagram-gewildheid hier: https://www.republikein.com.na/mense/gewildheid-tref-toergids-onverwags2023-11-24

Kommentaar

Republikein 2024-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 22° | 29° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 21° | 30° Gobabis: 19° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 23° Rehoboth: 24° | 33° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 26° | 38° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 21° | 30° Cape Town: 20° | 30° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 18° | 27° #REF! #REF!