Tienjarige katrol bielie van ’n kabeljou in

“Ons almal het met lyne in die water gestaan en hy het natuurlik nie baie diep gestaan nie en ewe skielik het sy klein visstokkie krom gespan.”

So vertel Tertius Meyers wie se tienjarige seun, Gerhard, op 24 Desember ’n reusekabeljou van 17 kg by Myl 30 ingekatrol het.

Gerhard het glo ongeveer 10 minute gestoei om dié bielie van ’n vis uit die water te kry en hy sê dit het fisieke inspanning geverg.

“My vakansie is nou baie lekker,” het ’n trotse Gerhard gesê.

Kommentaar

Republikein 2025-01-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 25° Rundu: 20° | 28° Eenhana: 22° | 30° Oshakati: 22° | 27° Ruacana: 18° | 30° Tsumeb: 20° | 24° Otjiwarongo: 17° | 27° Omaruru: 19° | 30° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 19° | 29° Henties Bay: 17° | 18° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 21° Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 16° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 13° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 27° Lubumbashi: 16° | 18° Mbabane: 19° | 21° Maseru: 17° | 26° Antananarivo: 15° | 31° Lilongwe: 18° | 20° Maputo: 24° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 17° | 21° Durban: 21° | 22° Johannesburg: 17° | 20° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 19° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!