Prof. Gerhard Tötemeyer. Foto: NMH-Archiv
Prof. Gerhard Tötemeyer. Foto: NMH-Archiv

Tötemeyer sterf op 88

Die Namibiese professor en politikus Gerhard Karl Hans Tötemeyer het op die ouderdom van 88 gesterf.

Hy is op 21 Mei 1935 in Gibeon in die ||Kharasstreek gebore, en hy het nie net naam as adjunkminister in die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling gemaak nie, maar ook as onderwyser by Windhoek Hoërskool. Tötemeyer het ook ’n tydelik navorsingspos in Freiburg in Duitsland beklee en later sy doktorsgraad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf.

Hy het in Stellenbosch, Suid-Afrika, geskiedenis studeer en sy studies met ’n baccalaureusgraad voltooi.

Dié latere dekaan van die fakulteit ekonomie aan die Universiteit van Namibië het in 1987 na Windhoek verhuis. Hy het politieke en wetenskaplike geskrifte in Namibië en Suid-Afrika gepubliseer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!