Vierdubbele geamputeerde se Namibiese avontuur
Met ’n handfiets op grondpaaie deur die woestyn
Toksiese skoksindroom het hom veel meer gegee as om sy arms en bene weg te vat, sê die jong Brit.
“As ek nog my arms en bene gehad het, sou ek seker iewers in Engeland in ’n kroeg gesit en niks gedoen het nie. Ek sou net bestaan het. Maar nou voel ek dat ek lewe uit volle b
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie