• Tuisblad
  • Mense
  • Vroue in Afrika 400 keer meer geneig om tydens bevalling te sterf

Vroue in Afrika 400 keer meer geneig om tydens bevalling te sterf

Een elke twee minute
Die gehalte, beskikbaarheid, bekostigbaarheid en toeganklikheid van gesondheidsorgdienste het 'n direkte invloed op die gesondheid van swanger vroue.
Henriette Lamprecht
Voorkombare sterftes onder swanger vroue is diep gewortel in armoede en ongelykheid en kom die meeste in lae- en middelinkomsteland en gemeenskappe voor – dieselfde lande en geme
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer