Vroue wat verander en inspireer

Iréne-Mari van der Walt
Daar kan nooit genoeg waardering vir die vroue in ons lewens wees nie. Republikein gebruik die geleentheid om die vroue te vier wat die wêreld 'n beter plek maak en verandering bring.

RAQUEL LOUW

"Vroue gaan deur baie op- en afdraandes in hierdie lewe. Die een persoon na wie ons in Namibië opkyk, is Celine Mpareke wat die streekverteenwoordiger van die International Women's Peace Group (IWPG) is. Sy het 'n belangrike rol in my lewe gespeel, omdat sy 'n selfbeginner is, goedhartig en 'n positiewe ingesteldheid het. Celine lei die IWPG se vredesopvoedingsprogramme vir vroue in Namibië. Haar hart vir vrede en hoe sy haarself dra, is 'n blink voorbeeld vir alle vredesboodskappers regoor die vasteland! Hou aan om die lig te skyn!"

ROLF HANSEN (Uitvoerende hoof: Kankervereniging van Namibië)

"As hoof van CAN sê ek baie dankie aan twee fenominale vroue vir julle groot rol in die stryd teen kanker en ondersteuning aan ons pasiënte. Tannie Maggie Kotze by Huis Acacia waar ons pasiënte tuisgaan - ’n fenominale raakvatvrou wat omgee en liefde gee. Ook dokter Anelle Zietsman, wat vanjaar haar 70ste verjaarsdag vier - twee fenominale vroue in die stryd teen kanker. Groot in hul jare en nog steeds groot van gees en wat elkeen ’n groot rol op haar eie gebied speel."

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!