‘Landdrosverslag’ bestaan glo nie

Statistieke spruit glo uit kommentaar
Die kantoor van die regbank sê 'n verslag wat glo bevind het dat 34% van die landdroste wat kwalifiseer vir aanstelling in die hoërhof uit dieselfde streek, nie bestaan nie.
Iréne-Mari van der Walt
Bewerings deur Johnathan Beukes, die voormalige uitvoerende redakteur van die dagblad New Era, oor ’n verslag wat toon dat 34% van die landdroste wat in aanmerking kom vir aanste
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer